Robert Gist

Robert Gist
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1917-10-01)1 Oktober 1917
Sterfte 21 Mei 1998 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Gist (1 Oktober 1917 – 21 Mei 1998) was 'n Amerikaanse regisseur en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Strangers on a Train (1951) en Operation Petticoat (1959), en in die televisiereekse Naked City (1958) en Star Trek (1966).


Developed by StudentB